My
Israel 
Tours
My
Israel 
Tours
  • Home
  • Contact Us
  • Blog
  • More
    • Home
    • Contact Us
    • Blog
  • Home
  • Contact Us
  • Blog

Photo Gallery

Ons reise

My Agtergrond

Ek is die afgelope 30 jaar in die bediening. Het verskeie gemeentes bedien in Suid Afrika en tans betrokke by 'n gemeente in Kanada.

Waar alles begin het.

Ek is uitgenooi om saam na Israel te reis met 'n promosietoer in 1997. Aanvanklik was dit iets wat ek graag sou wou meemaak omdat mens gedurig met die Woord besig is en slegs 'n beeld in jou kop het van die land. Nadat ek teruggekom het in Suid Afrika, was dit asof daar 'n leemte binne my was om meer te leer van die geskiedenis van die land Israel en haar mense. Die behoefte om weer terug te gaan en selfs die moontlikheid om daar te studeer het net al groter begin word. Ideale en dromw wat bewaarheid geword het.

Gunsteling bestemmings

My gunsteling bestemming is en bly Israel. Ek het absoluut verlief geraak op die land en haar mense. Ons reis ook graag na Suid Afrika.

Ons het ook al by geleentheid reise onderneem na Egipte, Jordanie, Turkye, Italie, Griekeland en Nederland.

Copyright © 2021 Israel Tours - All Rights Reserved.

Powered by GoDaddy

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept